Stres: Dis nie net “in jou kop” nie

Stres: Dis nie net “in jou kop” nie

Ons almal ervaar stres — dis amper die siekte van ons generasie! Ons gesin het dit die laaste tyd ordentlik beleef, geleef en oorlééf. Bevoorregte tipe stres, maar stres nonetheless: ons is tans 32 weke swanger met ons reënboogdogtertjie, ons het besluit om die...